*
*
*

Welcome

PKF Cape Town

Latest news from PKF Cape Town

Ctrl+Alt+Del

Ctrl+Alt+Del

28 Nov 2017

Dit is weereens daardie tyd van die jaar, die tyd wanneer ons ‘n bestekopname neem van wat ons hierdie jaar gedoen en bereik het! In die nuutse weergawe van Wilgenhof se nuusbrief aan Oud-Wilgenhoffers gebruik die Inwonende Hoof, Daniel Malan, die alombekende term “Ctrl+Alt+Del” in sy rubriek. Ek het tot die besef gekom dat ons elkeen dit in hierdie tyd van die jaar op ons eie lewens moet toepas. Hierdie term is alombekend aan elke rekenaar gebruiker, indien jy dus nou hierdie artikel lees sal dit vir jou bekend wees, aangesien hierdie nuusbrief slegs elektronies versprei word.

I would like to quote a portion of the article: “…keep a critical eye on the things that are going well (Ctrl), focus on the things we need to change (Alt) and get rid of the things we no longer need (Del).”

For the more experienced readers this term is probably still associated with reboot of your computer and starting afresh, but for the younger generation this is more likely to be associated with the launching of the task manager.

Ek moedig elkeen aan om hierdie tyd met geliefdes en familie te gebruik om ook Ctrl+Alt+Del op jou persoonlike lewe toe te pas:

  • Behou die goeie en dit wat positief gewerk het gedurende die afgelope jaar (Ctrl).
  • Fokus op die dinge wat jy weet moet verander. Werk daaraan om ten goede dit te verander wat onder ons beheer is(Alt).
  • En laastens raak ontslae van dit wat ons nie nodig het nie, of wat ons terughou in die lewe (Del).

The most challenging of all is the “delete” part. For this we need to be honest with ourselves to determine what we do not need, specifically as old habits are hard to break. I invite everyone reading article this to use this time with family and friends to reflect on your life and apply the “Ctrl+Alt+Del” principle to your own life.

Ek wens elkeen van julle ‘n baie Geseënde Kersfees toe gevul met Liefde, Vreugde, Geluk en Hoop! Geniet hierdie tyd saam met geliefdes, familie en vriende en ons sien daarna uit om julle weer tot diens te wees in die Nuwe Jaar!

Feesgroete,

 Jan


Get In Touch

For more information on how our services can help your business get in touch.

* *
*